PROGRAM

Stilbaai – Local Livestream Online Radio Station

radio Fynbos - Stilbaai en omgewing

Radio Fynbos - Program

Weens die onvoorspelbare loadshedding skedules is dit bitter moeilik om ‘n vaste program te hê, as ook die feit dat Radio Fynbos nog in sy ontwikkeling stadium is.

Om op datum te bly van die program, veranderings en opkomende gebeure, gaan volg Radio Fynbos se Facebook blad. 

Dankie vir u geduld.

MAANDAG, DINSDAG & DONDERDAG

06:00 – 10:00  Fynbos Ontbyt – Marco Olivier

10:00 – 12:00  Gesels met Michelle Panton

12:00 – 15:00  Kontreigesprek – Iola Olivier

15:00 – 18:00  Sê jou Sê

Donderdag 18:00 – 19:00 Wilmer Gerber Country Musiek 

WOENSDAG en VRYDAG

06:00 – 09:00  Fynbos Ontbyt – Marco Olivier

09:00 – 12:00  Musiek

12:00 – 15:00  Kontreigesprek – Iola Olivier

15:00 – 18:00  Sê jou Sê

SATERDAG

06:00 – 10:00  Fynbos Ontbyt – Marco  Olivier

10:00 – 12:00  Marco & Wilmer in die Ateljee

12:00 – 15:00  Fynbos Golden Oldies

15:00 – 18:00  Braaimusiek en lekker kuier

SONDAG

06:00 – 09:00  Woord vir die dag – Chante Schroeder

09:00 – 12:00  Klassieke Sondag

12:00 – 15:00  Klassieke Sondag

15:00 – 18:00  Aanddiens – Elmar Schroeder

18:00 – 21:00  Deurnagmusiek

RADIO OMROEPERS / RADIO BROADCASTERS

Marco Olivier van Radio Fynbos

Marco Olivier

Mercia Raath

Wilmer Gerber - Radio Presenter at Radio Fybos in Stilbaai final

Wilmer Gerber

Francois Van Rooyen Radio Fynbos

Francois Van Rooyen

Michelle Panton Radio Fynbos

Michelle Panton

Iola Olivier Radio Fynbos

Iola Olivier

Tell us what you think,
or
Send us your enquiry.

Scroll to Top